- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Tertius Kapp — Oorsee
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Tertius Kapp
Издатель: Ingram
ISBN: 9780624070818
Описание: Hulle het deur die woesteny geswerwe op soek na nuwe weiveld vir hul skaap en bees. N? baie jare het hulle gekom in die land wat deur die Asem op die Water aan hulle gebelowe is. Maar die Vuur onder die Aarde het die versoeking oor hulle pad gebring. Hulle het ’n goue kalf gebou en hulle wette het gedwaal van di? van die Asem op die Water. Daarom het die Asem op die Water het dit laat reent en reent, sodat daar ’n groot see tussen hulle en ander volke gekom l? het. Maar toe raak die Fabelberg te klein vir al die volk. In Tertius Kapp se jongste drama bevind herkenbare vreemdelinge hulle op ’n onwaarskynlike skip. Die skeurbuik knaag, maar daar is darem nog af en toe iets om te braai, en algmampoer vir koerasie.