- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Regina Malan — Ekseem: Jou noodsaaklike gids
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Regina Malan
Издатель: Ingram
ISBN: 9780798169295
Описание: Ekseem kan jou byna waansinnig maak – maar gelukkig k?n dit, met die regte kennis, suksesvol behandel word. Tussen 10 en 20% van mense, volwassenes sowel as kinders, ly op die een of ander tyd onder ekseem. Hierdie boek bring vir alle ekseemlyers hoop. Regina Malan verduidelik in helder en verstaanbare taal hoe jou vel werk en wat ekseem veroorsaak. Sy deel ook die nuutste wetenskaplike kennis oor hoe jy ekseem kan oorkom deur daaglikse velsorg, leefstylaanpassings, mediese behandeling, te let op wat jy eet, bewus te wees van die verband tussen liggaam en siel. 'Ekseem: Jou noodsaaklike gids' verskaf al die jongste inligting asook praktiese advies. Di? boek volg ’n gebalanseerde, ge?ntegreerde benadering wat jou bemagtig en nuwe hoop gee.