- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Marga Jonker — Jenna en die leesperd
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Marga Jonker
Издатель: Ingram
ISBN: 9780624080442
Описание: Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. ’n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. En om alles te kroon, word haar plek in die span ingeneem deur die rykmanskind Elz? Roux, wat nooit ’n voet verkeerd sit nie. Toe Jenna se ouma vir haar die naweekwerk by Amandelrivier se perdestalle re?l, is Jenna eers vies, maar Kim en haar terapieperde word gaandeweg die hoogtepunt van Jenna se week. Amandelrivier se perde laat haar nie net anders dink oor perde nie, sy leer ken ook ’n ander sy van Daniel “Dash” Roux, Elz? se Gr.10-broer.