- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Marga Jonker — Brigadier en die raaiselponie
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Marga Jonker
Издатель: Ingram
ISBN: 9780624068310
Описание: Zahn se ouers is geskei toe sy en haar suster nog klein was, en haar pa het onlangs weer by hulle doen en late betrokke geraak. Hulle gaan vir die skoolvakansie kuier op ’n vakansieplaas in die Harkerville-woud, naby Plettenbergbaai, sodat hulle haar pa en sy nuwe vriendin, ’n juweliersware-ontwerper, beter kan leer ken. Die huis is spesiaal so gekies dat Zahn se perd, Brigadier, kon saamkom: Daar is stalle en ander perde en roetes vir uitritte in die bos in die omgewing. Sommer gou ontmoet Zahn twee plaaslike seuns wat haar saamnooi op ’n uitrit. Maar die oggend van die uitrit is dit mistig en re?nerig, en Brigadier, wat die ooptes van Melkbosstrand gewoond is, is onrustig. Verder spook Sibella, die holistiese geneser wat in ’n kothuis op die plaas bly, se sydelingse opmerking oor naglopers ook nog by Zahn. Dit word ’n vakansie waarin geheime uitkom, raaisels opgelos word en ’n uitgebreide laslapgesin mekaar weer probeer vind.