- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Leonette Smit — Grens
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Leonette Smit
Издатель: Ingram
ISBN: 9780796316783
Описание: Ignatius Smit sterf by geboorte op Woensdag, 3 Maart 1982 op Katima Mulilo in Namibi? se Kaprivistrook. Omdat Ignatius se ouers die sendingpaar is, word hy begrawe op ’n afgele? plek in ’n bos, naby die graf van magistraat Trollop wat aan koors in Barotsiland gesterf het. Sy ma sukkel om sy dood te verwerk, omdat sy as geestelike leier verantwoordelik voel vir die vertroosting van die dorpsmense, wat net so platgeslaan is deur sy onverwagte dood. Jare later haal sy onverwekte dood haar in. Hierdie is h??r, Leonette, se verhaal. Dis ’n verhaal van verlies en die verwerking daarvan, wat grootliks afspeel binne die milit?re milieu – waarvan grenslewe ’n groot komponent is. Baie jare later kry sy vertroosting deur berading en musiekterapie van ’n orrelsimfonie van Saint-Sa?ns. Dit gee vir haar ’n visualisering van Ignatius se lewe na die dood. S? kry sy volkome bevryding vir haar pynlike smart. Grens sal veral spreek tot lesers wat bekend is met verlies en die proses van rou n? die dood.