- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Ilza Roggeband — Noot vir dood
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Ilza Roggeband
Издатель: Ingram
ISBN: 9780795800757
Описание: Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort n? sy ’n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes. <br/> Maar di? geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is ’n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog ’n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, ’n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, ’n bitter akteur wat ’n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit ’n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . . <br/> Noot vir dood is ’n heerlike roman, geskryf deur ’n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.