- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Helena Bester — Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Helena Bester
Издатель: Ingram
ISBN: 9780624063872
Описание: Daar is hoop vir ADHD-lyers! <br/> Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy: <br/> • die jongste inligting oor ADHD by kinders ?n volwassenes • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie • wenke vir ouers en onderwysers • oefeninge wat daagliks gedoen kan word • raad met die dieet • die nuutste oor medikasie <br/> Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek. <br/> Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.