- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Errieda du Toit — Kokkedoor
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Errieda du Toit
Издатель: Ingram
ISBN: 9780798165433
Описание: Herleef die lekkerte van onthoukos en kook soos 'n Kokkedoor in jou eie kombuis. <br/> Hierdie boek bevat die beste uit die gewilde Kokkedoor-televisiereeks, en gaan oor die kos wat ons lief het: erfeniskos, oumakos, huiskos, hunkerkos, kookkos, verlangkos, lekkervoel-kos. <br/> – Die beste resepte van elke episode, getoets vir die huiskombuis – Familieresepte vir vleisgeregte, fyngebak, brood, konfyt, piekels, groente, slaai, soetgoed en poedings – Nuwe idees vir Sondagkos, basaarkos, piekniek, padkos, partytjiekos en braai – 'n Kykie na die geskiedenis van geregte en waar gebruike vandaan kom – Goue gunstelinge kry 'n moderne baadjie, sonder om die herinneringe te verloor <br/> In di? versamelaarsboek deel Tannie Poppie haar broodpoeding-resep, Marinda en Mathilda hulle heerlike brandrissie-fudge, Theresa haar skuinskoek en ouma Drieka se onfeilbare skilferkorsdeeg. Die reekswenners Mynhardt en Tiaan deel hulle langtafel-geregte, asook nuwe weergawes van erfenisgeregte soos sagopoeding met suikerglasklokke. <br/> Hier is vandag se kos, gegeur met gister. Om te kokkedoor is om kosmaak te geniet, vriende en familie na die lang tafel te nooi en ure lank te gesels oor gister se dinge en m?re se drome.