- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
D.J. Opperman — Versamelde po?sie
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: D.J. Opperman
Издатель: Ingram
ISBN: 9780624075875
Описание: "As ’n mens Diederik Johannes Opperman (1914-1985) se po?sie met di? van die Dertigers vergelyk, is dit opvallend dat hy van die begin af ’n veel minder belydende inslag toon en veel meer oopgestel is vir die Suid-Afrikaanse werklikheid in sy verskillende geledinge. Daarby groei sy po?sie, ten spyte van hierdie aardsheid en konkreetheid, uit tot ’n stryd tussen die hemelse en aardse, tusssen die goeie en die bose en tussen orde en chaos, ’n gegewe waarmee die taak van die kunstenaar ten nouste saamhang. In vergelyking met Dertig is die po?sie van Opperman veel afgekapter en kantiger en toon sy werk ’n radikale breuk met die “mooi” woord. ’n Mens sien dit in die formuleagtigheid en geslotenheid van die vers, die aanwending van die kortsluitende metafoor en die verruiming van die po?tiese woordeskat." <br/> J.C. Kannemeyer