- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Charm? Kriel — Twee kinders later
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Charm? Kriel
Издатель: Ingram
ISBN: 9780796321848
Описание: “Ek het iewers gehoor as jy jou storie kan vertel sonder om te huil, is jou hart weer heel. My reis na ma-word was nie vir my maklik nie. Inteendeel, die eerste jaar was waarskynlik die moeilikste tyd van my lewe. As ek nou terugkyk, was dit vol se?ninge en eintlik die wonderlikste reis ooit …” Charm? Kriel was ’n doodgewone jonggetroude vrou van Vishoek, swanger met haar eersteling, toe sy op 27 weke ontstellende nuus kry. Klein Lisatjie word met ’n noodkeisersnee gebore, en Charm? se lewe verander handomkeer. Twee kinders later is nie net die verhaal van een ma wat diep in haar eie hart moes delf om hoop te vind en heel te word nie, maar ook ’n empatiese, realistiese en humoristiese kykie na vrou- en ma-wees. Di? lekkerleesboek is gebaseer op Charm? se gewilde gelyknamige blog wat haar lesers ure se leesplesier besorg het. Twee kinders later sal jou laat lag en laat huil.