- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Charl-Pierre Naud? — Al die lieflike dade
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Charl-Pierre Naud?
Издатель: Ingram
ISBN: 9780624069393
Описание: Die po?sie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naud? se digkuns by uitstek gestalte gee. Die po?sie is ’n ander manier van kyk – die metafoor laat jou iets deur die lens van iets anders sien, en so word die w?reld iets anders, dit word nuut, iets wat van voor ontdek moet word. <br/> Die po?sie, wys Naud?, is iets wat algemeen aanvaarde waarhede problematiseer, dit vreemd maak sodat dit weer beleef kan word. In Naud? se po?sie is die vreemde belangrik. Vreemde ruimtes, word betree om dit wat bekend is te herontdek, deur as’t ware van buite na binne te kyk. Op hierdie manier besin die digter oor onder meer sy plek in Afrika, oor die verwerking van ’n Europese oorsprong, sy geplaastheid in ’n klein minderheidstaal, oor die praktyk van po?sie-skryf en die soeke na insig wat verby eenvoudige digotomie? streef. Hierdie digterlike besinnig loop dikwels uit op ‘n besef van die waarde van die vlugtige, die efemere, die nie-vaspenbare.