- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Attie van Wijk — Uit die Beek 2013
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Attie van Wijk
Издатель: Ingram
ISBN: 9780796315830
Описание: Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorl?. Ons begin vanjaar met ’n nuwe vyf-jaar siklus en vier dit met ’n pragtige groter, makliker leesbare formaat. Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Genesis, Josua, Spreuke, Jesaja, Matteus, Romeine, Filippense en Jakobus. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk (Snr) het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit die Uit de Beek genoem, na aanleiding van Ps 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen”. Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is ’n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s’n is die 88ste uitgawe daarvan. Di? dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens gebruik te word. Ontdek s? dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.