- Бизнес-Книги
- Боевики
- Детективы
- Детские книги
- Дом, Семья
- Зарубежная литература
- Искусство
- Классика
- Книги по психологии
- Компьютеры
- Любовные романы
- Наука, Образование
- Периодические издания
- Повести, рассказы
- Поэзия, Драматургия
- Приключения
- Публицистика
- Религия
- Современная проза
- Справочники
- Фантастика
- Фэнтези
- Юмор
Adam Small — Ko lat ons sing
Понравилась книга? Поделись в соцсетях:
Автор: Adam Small
Издатель: Ingram
ISBN: 9780795703829
Описание: Hierdie keur uit al ses digbundels van Adam Small gee ’n beeld van sy onmisbare plek in die verruiming van die Afrikaanse letterkunde. Die meerderheid van die gedigte kom uit Kitaar my kruis en S? Sjibbolet. Die keur weerspie?l deurgaans Small se meelewende kyk in die lotgevalle van die bruin Kaapse werkersklasmense. Dit wys ook sy knap beheersing van humor, ironie en satire om gesagsfigure te hekel, en bowenal sy kreatiewe ontginning van alledaagse spraakvorme, rympies, liedjies en veral sy aanwending van Kaaps waaroor hy in die naskrif by Kitaar ges? het: “Kaaps is ’n taal . . . ’n taal waarin mense hul eerste skreeu skreeu en hul doodsroggel roggel.”